Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)"
Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25877 is 'n antwoord op boodskap #25885] Sa, 04 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Larry d'Lion  is tans af-lyn  Larry d'Lion
Boodskappe: 6
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
This is an on-going argument with my wife. We have been too long out of
Africa ... what is the correct Afrikaans word or phrase for "mission", as in
"I am on a secret mission"?

TIA

Larry
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25878 is 'n antwoord op boodskap #25884] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Diek Henning  is tans af-lyn  Diek Henning
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Larry d'Lion skryf in boodskap news:CO%z3.24384$aX6.41970@news20.bellglobal.com...
> This is an on-going argument with my wife. We have been too long out of
> Africa ... what is the correct Afrikaans word or phrase for "mission", as in
> "I am on a secret mission"?
>
> TIA
>
> Larry
>

>>>> secret mission = Afrikaans "geheime sending"
>
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25879 is 'n antwoord op boodskap #25877] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Larry d'Lion  is tans af-lyn  Larry d'Lion
Boodskappe: 6
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
"Ek is op 'n geheime missie" was my vrou s'n. "Sending" was my keuse.

baie dankie

Larry
~~~~~~~~~~~``

Johan skryf in boodskap news:37d094c0.334391423@news.citilink.com...
> On Sat, 04 Sep 1999 02:51:14 GMT, "Larry d'Lion"
> wrote:
>
>
> |"I am on a secret mission"?
> "Ek is op 'n geheime sending."
>
> Maar dit klink vir my so half na Gloudina se sestigs-Afrikaans. Is
> daar nie iets meer modern nie? Wie kan iets beters voorstel?
> Wat het julle twee gesê, Larry?
> ...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!
>
> =|:^)
>
> Johan
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25880 is 'n antwoord op boodskap #25877] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
STR@NGE  is tans af-lyn  STR@NGE
Boodskappe: 13
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Op 4 Sep 1999 14:28:45 GMT skryf "PAT"
:

-> Nou wil ek weet waar die woord "hans" vandaan kom, soos in
-> hanslam en hanskakie en hansagter.
->
-> Weet iemand?

Uit hands (met die hand grootmaak)
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25881 is 'n antwoord op boodskap #25877] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"PAT" wrote:
> Nou wil ek weet waar die woord "hans" vandaan kom, soos in
> hanslam en hanskakie en hansagter.
>
> Weet iemand?
>
> Pat

HAT gee nie die etimologie aan nie - hy sou as dit Frans, Engels Grieks
of so iets was. WAT (het in elk geval nie etimologiese inligting nie)
is nie van hulp nie. Volgens VanDale kom die uitdrukking nie in
Nederlands voor nie.

So dit ly my die boeke weet nie waar dit vandaan kom nie. Die betekenis
is egter duidelik: 'n dier wat sonder moedersmelk groot geword het. Ook
afleidings daarvan - bv. mense wat orig is, net soos 'n hansdier mak,
maar lastig kan wees. En so aan.

Dis nou soos Gloudina wat na dertig jaar skielik vreeslik patrioties
raak - en erg orig. Interessante verskynsel - iemand wat slegs in die
kuberruimte as "Afrikaner" bestaan. Sou Gloudina die eerste
"Kuberafrikaner" wees?

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25883 is 'n antwoord op boodskap #25877] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Larry d'Lion wrote:

> Terloops Ruiter, ek bly ook in Kanada, en my ISP (???) is ook Sympatico.ca!
>
> Larry Die Leeu
> ~~~~~~~~~~~~~~~
>
>
>

Waar? Hulle vertel mos dat die leeus hier in Kanada baie lekker in diesneeu
rondspeel. Hulle ontwikkel net bietjie digter pels.

Ruiter in die Nag
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25884 is 'n antwoord op boodskap #25878] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Larry d'Lion  is tans af-lyn  Larry d'Lion
Boodskappe: 6
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Baie Dankie. EK wen die wettenskap!

Larry

Diek Henning skryf in boodskap news:7qr014$1oh$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> Larry d'Lion wrote in message
> news:CO%z3.24384$aX6.41970@news20.bellglobal.com...
>> This is an on-going argument with my wife. We have been too long out of
>> Africa ... what is the correct Afrikaans word or phrase for "mission", as in
>> "I am on a secret mission"?
>>
>> TIA
>>
>> Larry
>>
>
>>>> >secret mission = Afrikaans "geheime sending"
>>
>
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25885 is 'n antwoord op boodskap #25877] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
1...@1.net (Aspris) wrote:
> Op 4 Sep 1999 14:28:45 GMT skryf "PAT"
> :
>
> -> Nou wil ek weet waar die woord "hans" vandaan kom, soos in
> -> hanslam en hanskakie en hansagter.
> ->
> -> Weet iemand?
>
> Uit hands (met die hand grootmaak)
>

Natuurlik! En die slim boeke weet dit nie eens nie :-)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25887 is 'n antwoord op boodskap #25885] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nou wil ek weet waar die woord "hans" vandaan kom, soos in
hanslam en hanskakie en hansagter.

Weet iemand?

Pat

@sympatico.ca wrote in article
...
> Johan wrote:
>
>> |"I am on a secret mission"?
>> "Ek is op 'n geheime sending."
>>
>> Maar dit klink vir my so half na Gloudina se sestigs-Afrikaans. Is
>> daar nie iets meer modern nie? Wie kan iets beters voorstel?
>>
>
> In Johan se negentigs hensopper-hanskakie-afrikaans is dit natuurlik"Ek is op 'n
> secret mission."
>
> Die Ruiter in die Nag
>
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25888 is 'n antwoord op boodskap #25885] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leon du Plessis  is tans af-lyn  Leon du Plessis
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Aspris wrote in article ...
> Op 4 Sep 1999 14:28:45 GMT skryf "PAT"
> :
>
> -> Nou wil ek weet waar die woord "hans" vandaan kom, soos in
> -> hanslam en hanskakie en hansagter.
> ->
> -> Weet iemand?
>
> Uit hands (met die hand grootmaak)
>

En hanswors? ;-)
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25889 is 'n antwoord op boodskap #25885] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> |"I am on a secret mission"?
> "Ek is op 'n geheime sending."
>
> Maar dit klink vir my so half na Gloudina se sestigs-Afrikaans. Is
> daar nie iets meer modern nie? Wie kan iets beters voorstel?
>

In Johan se negentigs hensopper-hanskakie-afrikaans is dit natuurlik"Ek is op 'n
secret mission."

Die Ruiter in die Nag
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25890 is 'n antwoord op boodskap #25885] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Larry d'Lion  is tans af-lyn  Larry d'Lion
Boodskappe: 6
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Terloops Ruiter, ek bly ook in Kanada, en my ISP (???) is ook Sympatico.ca!

Larry Die Leeu
~~~~~~~~~~~~~~~
skryf in boodskap news:37D1288E.96028578@sympatico.ca...
> Johan wrote:
>
>> |"I am on a secret mission"?
>> "Ek is op 'n geheime sending."
>>
>> Maar dit klink vir my so half na Gloudina se sestigs-Afrikaans. Is
>> daar nie iets meer modern nie? Wie kan iets beters voorstel?
>>
>
> In Johan se negentigs hensopper-hanskakie-afrikaans is dit natuurlik"Ek is op 'n
> secret mission."
>
> Die Ruiter in die Nag
>
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25891 is 'n antwoord op boodskap #25885] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Weddenskap. Maar Larry, nou is ons nuuskierig van die geheime
sending,
is jy n spaai vir die FBaai? Vertel. meer....

Pat

Larry d'Lion wrote in article
...
> Baie Dankie. EK wen die wettenskap!
>
> Larry
> Diek Henning wrote in message
> news:7qr014$1oh$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>
>> Larry d'Lion wrote in message
>> news:CO%z3.24384$aX6.41970@news20.bellglobal.com...
>>> This is an on-going argument with my wife. We have been too long out of
>>> Africa ... what is the correct Afrikaans word or phrase for "mission", as in
>>> "I am on a secret mission"?
>>>
>>> TIA
>>>
>>> Larry
>>>
>>
>>>> >>secret mission = Afrikaans "geheime sending"
>>>
>>
>
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25892 is 'n antwoord op boodskap #25885] Sa, 04 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 04 Sep 1999 02:51:14 GMT, "Larry d'Lion"
wrote:

|"I am on a secret mission"?
"Ek is op 'n geheime sending."

Maar dit klink vir my so half na Gloudina se sestigs-Afrikaans. Is
daar nie iets meer modern nie? Wie kan iets beters voorstel?
Wat het julle twee gesê, Larry?
...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!

=|:^)

Johan
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25909 is 'n antwoord op boodskap #25885] So, 05 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gloudina byter!!  is tans af-lyn  Gloudina byter!!
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Sa Johan! Vat die ou dierasie!

In article , e...@dot.com says...
>
> On Sat, 04 Sep 1999 21:53:29 GMT, "Larry d'Lion"
> wrote:
>
> |Terloops Ruiter, ek bly ook in Kanada, en my ISP (???) is ook Sympatico.ca!
> |
> |Larry Die Leeu
> |~~~~~~~~~~~~~~~
> Moet net nie panic nie - ek bly verder noord as sy en ek oorleef haar
> manewales nogal op 'n manier.
> Larry, ek hoop net nie jy bly fisies naby die ou dierasie nie. Daai
> swart ding wat jy so voor die volmaan sioen verby vlieg.....
> ...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!
>
> =|:^)
>
> Johan
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25910 is 'n antwoord op boodskap #25885] So, 05 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 05 Sep 1999 02:10:54 GMT, @sympatico.ca wrote:

|PAT wrote:
|
|> Nou wil ek weet waar die woord "hans" vandaan kom, soos in
|> hanslam en hanskakie en hansagter.
|
|Wat beteken "hansagter"? Ek het nog nooit die uitdrukkinggehoor nie.
|
|Gloudina
|
As jy meer as dertig jaar terug stert-tussen-die bene gevlug het en
nou sit en stink stories die kuberruimte instuur, is jy hans agter.
(Dit gee my darem nog meer as 28jaar grasie.....)
...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!

=|:^)

Johan
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25911 is 'n antwoord op boodskap #25885] So, 05 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Sep 1999 17:46:57 GMT, "Leon du Plessis" wrote:
|> -> Nou wil ek weet waar die woord "hans" vandaan kom, soos in
|> -> hanslam en hanskakie en hansagter.
|> ->
|> -> Weet iemand?
|>
|> Uit hands (met die hand grootmaak)
|>
|
|En hanswors? ;-)

RODVEHMMV!!!!!!!!!!!!!!!!!
...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!

=|:^)

Johan
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25912 is 'n antwoord op boodskap #25885] So, 05 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> Moet net nie panic nie - ek bly verder noord as sy en ek oorleef haar
> manewales nogal op 'n manier.
> Larry, ek hoop net nie jy bly fisies naby die ou dierasie nie. Daai
> swart ding wat jy so voor die volmaan sioen verby vlieg.....
>

Kyk hoe wyd strooi Christen Johan sy liggie vanoggend, en dit op'n tyd waarop mens
liewer sal wil sien dat hy met sy vrou in die kooi
is. Miskien moet hy vroeer op 'n Saterdagaand gaan slaap, sodat hy
kan verstaan wat die predikant preek wanneer hy in die kerk sit
Sondagoggend.

Tant Hessie
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25913 is 'n antwoord op boodskap #25885] So, 05 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Sep 1999 14:28:45 GMT, "PAT" wrote:

|Nou wil ek weet waar die woord "hans" vandaan kom, soos in
|hanslam en hanskakie en hansagter.
Waar dit vandaan kom weet ek nie, maar dis geskep vir 'n skepsel soos
Gloudina. Hoewel ek altyd gedink het dit het meer betrekking op
kinders, kom ek nou agter selfs 'n ou tannie wat in 'n waan leef, kan
hans wees....
...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!

=|:^)

Johan
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25914 is 'n antwoord op boodskap #25885] So, 05 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 04 Sep 1999 21:53:29 GMT, "Larry d'Lion"
wrote:

|Terloops Ruiter, ek bly ook in Kanada, en my ISP (???) is ook Sympatico.ca!
|
|Larry Die Leeu
|~~~~~~~~~~~~~~~
Moet net nie panic nie - ek bly verder noord as sy en ek oorleef haar
manewales nogal op 'n manier.
Larry, ek hoop net nie jy bly fisies naby die ou dierasie nie. Daai
swart ding wat jy so voor die volmaan sioen verby vlieg.....
...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!

=|:^)

Johan
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25915 is 'n antwoord op boodskap #25885] So, 05 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

PAT wrote:

> Nou wil ek weet waar die woord "hans" vandaan kom, soos in
> hanslam en hanskakie en hansagter.

Wat beteken "hansagter"? Ek het nog nooit die uitdrukkinggehoor nie.

Gloudina

>
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25980 is 'n antwoord op boodskap #25885] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Larry d'Lion  is tans af-lyn  Larry d'Lion
Boodskappe: 6
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Mississauga, naby Toronto. En glo my, 'n leeu geniet nooit sneeu nie! 'n
dik pels het ek al jare.

Larry
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
skryf in boodskap news:37D1ABBB.E4294497@sympatico.ca...
> Larry d'Lion wrote:
>
>> Terloops Ruiter, ek bly ook in Kanada, en my ISP (???) is ook Sympatico.ca!
>>
>> Larry Die Leeu
>> ~~~~~~~~~~~~~~~
>>
>
> Waar? Hulle vertel mos dat die leeus hier in Kanada baie lekker in diesneeu
> rondspeel. Hulle ontwikkel net bietjie digter pels.
>
> Ruiter in die Nag
>
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #25981 is 'n antwoord op boodskap #25885] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BCronje  is tans af-lyn  BCronje
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
sending, missie, projek. Dink ek.

Larry d'Lion wrote in message ...
> This is an on-going argument with my wife. We have been too long out of
> Africa ... what is the correct Afrikaans word or phrase for "mission", as in
> "I am on a secret mission"?
>
> TIA
>
> Larry
>
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #26028 is 'n antwoord op boodskap #25885] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Larry d'Lion wrote:

> Mississauga, naby Toronto. En glo my, 'n leeu geniet nooit sneeu nie! 'n
> dik pels het ek al jare.
>
>

Was jy al by die African Lion Safari - dink dis op 8, erens tussen Hamilton
enGuelph. Eenkeer, net nadat ons van 'n besoek aan die Krugerwildtuin teruggekom
het uit SA, besoek ons die plek en sien omtrent 12 ou leeus daar rondsit. Ek koop
toe 'n poskaart van hulle en stuur dit terug aan my suster met wie ons in die
Wildtuin was. Ons het die keer nie veel leeus in die Wildtuin gesien nie. Toe wys
ek vir haar wat ons in Ontario kan sien.

Gloudina
Re: Suiwer Afrikaans vir "Mission (engels)" [boodskap #26087 is 'n antwoord op boodskap #25885] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
BCronje skryf in boodskap news:37d56c9b.0@news1.mweb.co.za...
> sending, missie, projek. Dink ek.
>
> Larry d'Lion wrote in message ...
>> what is the correct Afrikaans word or phrase for "mission", as
>> in
>> "I am on a secret mission"?

Meeste scifi broeke wat ek nog gelees het seg "geheime sending".

Jilll

--

NB : When I write here I spell the way I speak,
but when I translate professionally, I write well.

Samuel Murray (translator and proofreader)
smu...@yebo.co.za, cc le...@geocities.com
http://www.afrikaner.co.za/termwerf/smurray.html
or try my personal page http://ey.to.hey.to/
Vorige onderwerp: Afrikaans to English
Volgende onderwerp: Re: I is , of I am ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 22:13:23 MGT 2024